Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Draaipunt" by Anton van der Merwe # Book PDF Kindle ePub Free

Draaipunt

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Draaipunt
  • Author : Anton van der Merwe
  • Release Date : January 03, 2012
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 3087 KB

Description

Die skrywer is n normale Suid- Afrikaanse vader en eggenoot met n beroep wat hy nie met sy gesin gedeel het nie. Van kind, na soldaat, na boer, na sakeman, na Polisie beampte. Hy begin die verhaal by sy kindsbeen dae waartydens ons nie altyd weet hoekom en waarom dinge so gebeur nie. Die gebeure hierin vervat beskryf dit. Draaipunt neem jou op n bospaatjie waarlangs jy die sal begryp. Dit leer en berei jou voor vir besluite wat jy sal moet maak tydens jou seevaart wat soms lei tot stormagtige waters.
Gedurende die 40ste jaar van sy lewe het God hom stilgemaak om vir hom te s wat in Deut. 8: 2-3. staan.v2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is, of jy sy gebooie sal hou of nie. v3 En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van die Here uitgaan. Ook vandag mag u voel u gaan deur waters, God is by u, of deur riviere - hulle sal u nie oorstroom nie; as u deur vuur gaan, sal u nie skroei nie, en die vlam sal u nie brand nie. Wees nie bevrees nie, God maak iets nuut, u sal dit dalk nie merk nie. Ja, God maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis om sy volk (u en ek), Sy uitverkorene, te laat drink. Die natuur en ek en u sal God eer, ons sal Sy lof verkondig. Elke boodskap hierby aangeheg, is van God, aan my oorgedra, en ek deel dit graag met u.
Die skrywer wil getuig en met u deel dat gedurende die tyd het hy met God ontmoet en ook homself leer ken. Hy beskryf dit as swaar tye maar sy beste tye met God. God is so Goed: God vra soms van ons die aardse dinge, die eindige dinge en gee ons die Hemelse-ewige in die plek daarvan. God eis sekere dinge van ons op, maar dan oorlaai Hy ons weer met Sy allerrykste seninge. Nooit maar nooit het God eenkant gestaan en kyk hoe donkerte om hom toesak nie. Hy is sy Lig, dit het hy aan die Here se genade te danke. Wanneer ons oor God of met God wil praat, Hy sal ons leer wat om te s, ook vandag sal Hy ons sterkte skenk.


Rom.10:13. - Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Om dissipel van Jesus te wees moet ons sterf, ons kruis opneem en agter Jesus aangaan. Volgens Heb.12 word ons gereken egte kinders van God te wees. God toets ons harte, nederigheid, vriendelikheid en al die vrugte van die Gees, sal ons deel word as ons in die Lig bly. Lees Rom 12: 9-21. Oorwin die kwaad. Die is 'n saak tussen jou en die Here. Dit gaan nie daarom om mense te plesier nie, maar om God te behaag. By skuldbelydenis ervaar jy die liefdevolle troos van die Vader. Dit is so maklik om kwaad met kwaad te vergeld, maar die Heilige Gees s aan ons wat die Vader van ons verwag: God se tyd is die regte tyd.

Die manuskrip is:

*n belofte gestand gedoen, *die waarheid kom tot die lig, *die ware verhaal kan mense help in nood ongeag wat hul omstandighede is, *die ontdekkings is ongelooflik en U sal dit wil deel met ander.
Die hart van die verhaal is waar die skrywer gekonfronteer word, maar geweier het om n korrupte Polisie man te wees, nie sonder n prys nie Sy lewe!


PDF Books "Draaipunt" Online ePub Kindle